BESOEKERSGIDS NASIONALE KRUGER WILDTUIN

BESOEKERSGIDS NASIONALE KRUGER WILDTUIN

ANON

ISBN: 9781770092204

Temporary Out of Stock - Estimated delivery within 15 days
Please request item

Out of Stock

DIE NASIONALE KRUGERWILDTUIN HET 'N TROTSE GESKIEDENIS OM BIODIVERSITEIT, WAT INEENGESTRENGEL IS MET 'N RYKE ERFENIS VAN MEER AS 'N MILJOEN JAAR SE KULTURELE DIVERSITEIT, TE VERTROETEL. HOEWEL DIT DIE OLIFANTE, LEEUS, HARDEKOOLBOME EN BREEOPARENDE IN DIE WILDTUIN IS WAT TOERISTE DIE MEESTE TREK, IS DAAR OORGENOEG BEWYSE ORALS IN DIE WILDTUIN VAN KOMPLEKSE PATRONE VAN MENSLIKE AKTIWITEITE WAT DIE GEBIED VIR DUISENDE JARE BEINVLOED HET. IN VERGANGE JARE HET VROEE JAGTER-VERSAMELAARS, GEMEENSKAPPE WAT IN GOUD EN BRONS HANDEL GEDRYF HET, KOLONIALE ONTDEKKINGSREISIGERS, JAGTERS, VEEBOERE EN VELE ANDER MENSE DEUR DIE GEBIED WAT NOU BEKEND IS AS DIE KRUGERWILDTUIN BEWEEG, EN MEESTE VAN HULLE WAS BLOOTGESTEL AAN DIESELFDE WILDLEWE EN PLANTEGROEI WAARAAN TOERISTE VANDAG NOG BLOOTGESTEL WORD. BYKANS 147 SOOGDIERSPESIES, 507 VOELSOORTE, 336 BOOMSOORTE, 114 REPTIELSOORTE, 49 VISSOORTE EN 34 AMFIBIEE IS OPGETEKEN IN DIE KRUGERWILDTUIN, 'N GEBIED VAN 20 000 VK KM - BYKANS SO GROOT AS WALLIS.

ISBN Number 9781770092204
Author/s ANON
Format Book
Edition 1ST - 2006
Publisher JACANA
Format