KAPERJOL AFRIKAANS VIR VANDAG GR 8 (LEERDERSBOEK)

KAPERJOL AFRIKAANS VIR VANDAG GR 8 (LEERDERSBOEK)

DU PREEZ H

ISBN: 9780636027862

Temporary Out of Stock - Estimated delivery within 15 days
Please request item

Out of Stock

HIERDIE REEKS IS SPESIFIEK DAAROP GEMIK OM AFRIKAANS N PLESIER TE MAAK. DIE LEERDERS VAN AFRIKAANS AS BEKOMENDE TAAL WORD DEUR DIE PRAGTIG GEILLUSTREERDE LEERDERBOEKE BEKENDGESTEL AAN N VERSKEIDENHEID VAN AFRIKAANS SOOS DIT IN DIE OMGANG GEBRUIK WORD DEUR N WYE VERSKEIDENHEID VAN AKTIWITEITE EN SITUASIE. DIE FYN UITGEWERKETE EN KLASKAMERBEPROEFDE AKTIWITEITE IS DAAROP GEMIK OM DIE SPESIFIEKE EN KRITIEKE UITKOMSTES VIR DIE LEERAREA TAAL, GELETTERDHEID EN KOMMUNIKASIE TE DEK EN INTEGRERING OOR DIE KURRIKULUM HEEN TE BEVORDER. DIE LEERDER WORD AAN SITUASIES EN KARAKTERS BLOOTGESTEL WAARDEUR NUWE WOORDESKAT OP N OPWINDENDE WYSE AANGELEER WORD. ASSESSERINGSMETODIEK WORD BREEDVOERIG IN DIE ONDERWYSERSGIDS UITEENGESIT.

ISBN Number 9780636027862
Author/s DU PREEZ H
Format Book
Edition 1ST - 1997
Publisher MASKEW MILLER LONGMAN
Format