DIE NUWE UITGAWE VAN PRESTEER IN AFRIKAANS IS HERSIEN EN BYGEWERK EN SLUIT TEN VOLLE AAN BY DIE DOELSTELLINGS VAN DIE NASIONALE KURRIKULUMVERKLARING (VOO) SE TALEKURRIKULUM. ONDERWYSERS EN LEERDERS VAN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL KAN DIE BOEK MET VRUG AS AANVULLENDE MATERIAL GEBRUIK, VERAL TEN OPSIGTE VAN DIE BEREIKING VAN LEERUITKOMS 4 TAAL. DIE NADER DRIE LEERUITKOMSTE WORD EGTER OOK BETREK. PRESTEER IN AFRIKAANS IS 'N TAALBOEK WAT STERK AANBEVEEL WORD VIR GEBRUIK IN DIE AFRIKAANS-KLASKAMER OMDAT DIT LEERDERS MET DIE NODIGE KENNIS VAN DIE AFRIKAANSE GRAMMATIKA EN TAALSTRUKTURE KAN TOERUS. DIT IS DUS 'N NUTTIGE HULPMIDDEL OM DIE KRITIESE TAALBEWUSTHEID VAN LEERDERS TE ONTWIKKEL. BELANGRIKE KENMERKE BREEDVOERIGE VERDUIDELIKINGS VAN ALLE TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES; TALLE OEFENINGS VIR VASLEGGING, VERRYKING EN REMEDIERING; LYSTE VAN NUTTIGE TERME, AFKORTINGS EN TIPIESE' 'SLAGGATE'; VERSKEIE VERTAALOEFENINGE; AKTIWITEITE WAT LEERDERS AANMOEDIG OM IDIOMATIES KORREK TE SKRYF; VERS
ISBN Number | 9780636059696 |
---|---|
Author/s | PEACOCK M |
Format | Book |
Edition | 1ST - 2005 |
Publisher | MASKEW MILLER LONGMAN |
Format |