BRAAI KONINGS

BRAAI KONINGS

ANON

ISBN: 9781920289423

Temporary Out of Stock - Estimated delivery within 15 days
Please request item

Out of Stock

BRAAIKONINGS VAN DIE KAAPSE WYNLANDE VIER DIE BESTE SUID-AFRIKAANSE GASVRYHEID. HIERDIE INSPIRERENDE MAAR MAKLIKE BRAAI RESEPTE VAN PLAASLIKE PERSOONLIKHEDE IN DIE KAAPSE WYNLANDE WORD GEKOMPLIMENTEER DEUR WYNE WAT DEUR DESKUNDIGES VOORGESTEL WORD. HIERDIE MANS EN VROUE, WAT NET SO VAARDIG IS BY DIE BRAAIVLEISVUUR AS IN DIE WYNKELDER, DEEL HULLE GEHEIME RESEPTE EN BRAAI WENKE VIR DIE SAPPIGSTE, GEURIGSTE GEREGTE. GENIET JAN "BOLAND" COETZEE SE LAMSRIBSTUK SAAM MET ELEGANTE PINOT NOIR. SMUL HEERLIK AAN SCHALK BURGER SR. SE GEBRAAIDE KAAPSE WILDEVARK SAAM MET 'N PINOTAGE-GEBASEERDE ROOIWYN OF PAUL CLUVER JR. SE "CAN-CAN"-HOENDER IN DIE WEBER EN 'N GLAS VERFRISSENDE CHARDONNAY. DAN PRAAT ONS NIE EERS VAN DIE GEMSBOK FILET WAT IN JOU MOND SMELT MET 'N GLAS VOLRONDE SHIRAZ NIE. WAAG JOU HAND AAN ELMA BRUWER SE KLASSIEKE BOEREWORS RESEP VIR 'N SAPPIGE TREFFER BY JOU VOLGENDE BRAAI. OF WAT VAN SNOEK WAT OOR WARM KOLE GEROOK IS, KREEF OP STRAND GEBRAAI OF 'N WATERBLOMMETJIE POTJIE WAT IN 'N TR

ISBN Number 9781920289423
Author/s ANON
Format Book
Edition 1ST - 2011
Publisher JONATHAN BALL PUBLISHERS
Format